-
Aankoms van Jan Van Ribeeck
-
Eerste aanval van Britte
-
Tweede aanval van Britte
-
Begin van Groot Trek
-
Einde van Groot Trek
-
Britse immigrante ariveer in Natal
-
Onafhanklike Boere republiek van Transvaal en Oranje Vrystaat word gestig
-
Diamante word ontdek naby Kimberly
-
Goud word ontdek in Transvaal
-
JSE ontstaan
-
Anglo Boere oorlog (1899 - 1902)
-
Unie wording van Suid-Afrika
-
South African Native National Congress (SANNC) word gestig
-
Verpligte segregasie word aangekondig
-
Wit vroue kry reg om te stem
-
Apartheid word ingestel
-
Goedkeuring van streng rasistiese wette
-
Republiek wording van Suid Afrika
-
Nelson Mandela word toegesluit
-
President F.W. De Klerk kondig aan dat Neslon Mandela Vrygelaat moet word
-
Period: to
GDP groeikoers
Die gemiddelde groeikoers van 3.23% van 1993 tot 2013, met 'n hoogtepunt van 7.6% in Maart 1996 en 'n laagtepunt van -6.30% in Maart 2009 -
Eerste demokratiese verkiesings vind plaas
-
Nelson Mandela word aangekondig as President
-
Nasionale Party onttrek
Die Nasionale Party onttrek uit die 'Government of National Unity' (GNU) -
Thabo Mbeki word verkies as president